TRANSORANJE

SKOOL VIR DOWES / SCHOOL FOR THE DEAF

SPOGBLAD / BRAG PAGE

 We thank the NLDTF for several projects funded: Amongst others; Our new Multi-Media Centre 2012/13/14, General expenses 2013, new beds, matrasses and appliances for the Hostels. Solar panels. Maintenance and provision of Hearing Aids. Medical needs. Sport apparel and equipment 2013/2014.

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

SWING FOR A DEAF CHILD GOLF DAY 25 March 2014

Vanjaar se gholfdag in samewerking met Radical Group by Woodhill baan was weereens 'n groot sukses te danke aan ons spelers en borge.

Bekende persone soos Piet Pompies van DJ Ossewa  en rugbyspelers saam met Xco sport ( Mark Pretorius, Rudolf Kleinhans, Marius de Jager, Gerhard Engelbrecht) het saam met ons die dag saam met ons geniet. ~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Transoranjes' New Multi-Media Centre with Archive-Museum and Auditorium is a huge improvement for the School and will be fully functional and available to the students and teachers. Ms Fourie (Librarian) and her Media Leaders will also ensure that our learners learn all about our different cultures in SA. with special books/posters and exhibitions. The Auditorium are daily used by Learners and Groups visiting our school. Our new Archive-Museum protects and preserve the history and memorabilia of Transoranje School for the Deaf and the Deaf culture and is open to the Public (by appointment please).

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Transoranje Spog weereens met 'n 100% Matriek slaagsyfer vir die 13de opeenvolgende jaar.  Baie geluk aan al die Matrikulante van 2013!

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Weereens 'n suksesvolle en pragtige Kersmark 2013 wat nie sonder ons Uitstallers en Kliente moontlik kon wees nie! Dankie aan almal!

Kyk uit na ons volgende Kersmark 21-30 Nov 2014

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

'n Heerlike Pretdag saam met ons Exxaro Ninja Vriende wat Kerspartytjie vir al die leerders kom hou het.  Geskenkies is uitgedeel, speletjies gespeel, heerlike geeet en lekker partytjie is gehou!  Dankie Ninja's !

                        Dankie aan TriVector wat die springkastele vir hierdie dag gehuur het.

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Our Glamorous Deaf Child Charity Banquet was held on 14 Sept 2013 with excellent entertainment from Nadine and Hennie Jacobs and a delicious meal at St George Hotel.

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

 

THANK YOU

Upgrading of our old library to a                           Multi-Media Centre with a Archive-museum          and Auditorium funded by the NLDTF

 

 THANK YOU

 

Several projects funded by the NLDTF 2013:

Amongst other:  New beds for our learners

      Solar panels for the hostels

 

 

 Transoranje ondersteun die Renoster       bewarings projek van Projek Rhino-saurus          besoek gerus die link. http://www.radicalgroup.co.za/index.php?p=n&mr=7&id=255

     

Die "Swing for a Deaf Child Golfday 7 Maart  2013" was weereens 'n pragtige sukses.  Ongeveer 100 spelers het die dag geniet. Verskeie bekendes soos Bok van     Blerk, Hanna Grobler, Heinrich du Preez,  Darren Kelfkens, Izak Davel het ook die dag ondersteun. Dankie aan al ons ondersteuners!

             

       

Baie dankie aan Mandoval Vermiculite, Hygrotech, Wildbreak vir die skenking van Vermiculite, groente sade en saad             kassies vir ons Groentetonnel projek.       Die groente tonnel projek leer ons leerders die vaardigheid van organiese tuinbou en gaan          ook voedsel aan ons koshuise verskaf.

KFC Pretoria adds hope to....  

KFC visited Transoranje on 25 April 2013          with a donation of KFC, sportbags etc, non-perishable food and a motivational speech by       Dr Danie Rossouw.  Thanks KFC

Baie dankie vir almal se ondersteuning met          ons jaarlikse Transoranje Kersmark.

 

Kyk uit vir Transoranje Kersmark 2013 wat         weer by die Pretoria Skougronde sal            plaasvind  vanaf 22 Nov  tot 1 Des 2013

 Our first Transoranje Charity Run at Van der        Stels on 14 October 2013!  Almost 300 bikers enjoyed a lovely buffet breakfast during the Breakfast Run. Donations of groceries and        toiletries were received.

Thanks to all the Bikers that supported us!

 Die Transoranje Deaf Child Charity  Banquet was weer 'n groot sukses.  Baie             dankie aan almal wat bygedra het tot die          sukses.  Fondse ingesamel met die funksie            word gebruik vir die instandhouding van gehoorapparte.

 

Vanjaar het Nianell, Eleganza en           Transoranje se Senior Gebare Koor die              gehoor vermaak.

Radical Group (Heinrich du Preez) het 'n        veilling ter verdere fondsinsameling gehou en Angelz Photography het pragtige foto's             van die geleenteid en gaste geneem.

Dankie aan ons borge vir  ondersteuning o.a.St George         Hotel, Skinatbest.

        Popeye the sailor man and crew.                     

Our learners together with members of the SAPD celebrated Casual Day combined with  the Schools 58th Birthday, Heritage   Day and Deafawareness Week on Friday 7 Sep.

 Thanks to our ABI Hercules friends

for you donation!

 

 Dankie aan Hanna Grobler (Skool se            Beskermvrou) van Hanna Charity and  Empowerment vir haar  en haar organisasie          se voortdurende betrokkenheid met donasies         en skenkings vir die skool en leerders. 

 Die Kleindogters spog met 'n nuwe speelkamer wat

opgegradeer is deur vier Argitektuur studente van die Universiteit van Pretoria. Baie dankie !

Dankie aan Mathys en Lorelle Lundall vir die         pragtige oorverf van 2 geboue en 4 slaapsale. 

Dit lyk pragtig en gee sommer 'n heerlike nuwe         atmosfeer aan die betrokke lokale.

         Ons skool terrein is veilig omhein en ons        Oudiologie afdeling kan vanjaar met 'n         geruste hart oor die finansies aandag gee           aan ons leerders se gehoor behoeftes.  Alles       te danke aan ons borg:

 KUMBA IRON ORE

   Transoranje are proud to annouced that               our Clinic was upgraded                         Sponsored by:

 KUMBA IRON ORE

Transoranje is trots op ons eerste en                suksesvolle "Transoranje Deaf Child         Charity Banquet" wat gehou was op 17             Sept by St George Hotel. Die aand het pragtig verloop met 'n pragtige onthaal, goeie vermaak, heerlike ete en 'n lekker saamkuier.  Baie                 dankie aan almal wat ondersteun het.

 

 

Transoranje Skool spog met meer as een          Gebare Koor wat gereeld optree by              Kerke,  Sosiale Funksies, Besigheids               Funksies en soms saam met bekende  kunstenaars.  

Transoranje offices look great with some new office furniture donated by Incredible Connection Kollonade.

Thanks  Incredible Connection* 

Talle gehoorapparate kon herstel word met              die hulp van die Carl & Emily Fuchs Foundation  wat  'n ruim donasie hiervoor gemaak het. 

Ons opregte dank en waardering aan die            Fuchs Foundation  

Transoranje are proud of our new Therapy Room. The old one was upgraded by Nedbank. Renovations were done and we have new furniture & -educational and therapeutic games and assistive devices.  
Thanks to all our great friends at NEDBANK 

Baie geluk aan die drie leerlinge wat Cravenweek span gekry het in die Buite- gewone Onderwys Blou Bul Rugby Span l.n.r Nico Boshoff, George Mohala, Jan-Adriaan Scheepers 

    Die gehoortoets kamer spog met 'n splinternuwe Oudiometer.  Baie dankie aan TOIBO (Transoranje Instituut vir Buitegewone Onderwys) wat die fondse hiervoor geskenk het

Transoranje are proud to announce our       new environment friendly and savings   project. We are busy to change our water heating system to solar heating panels.       We thank Nissan SA for their generous donation towards this project.

 

 

TRANSORANJE EDUCATORS CAN MAKE USE OF A BRAND NEW INTERACTIVE WHITEBOARD THANKS TO A GENEROUS DONATION FROM VODACOM

 

Christelike "Sterkmanne" , CCC vanaf SA, UK en Switserland het Transoranje Leerders met 'n verreikende praatjie bemoedig. 

TRANSORANJE GOLF DAY

Was a huge success!  Thanks to all the sponsors, players and supporters that contributed to make this day a success.

                     

Please support our sponsors.  Take a look at our Golfday sponsor page.

Main sponsor: NEDBANK

Transoranje Kersmark was weereens 'n reuse sukses en graag wil ons Baie Dankie sê aan almal wat ons ondersteun het. 

270 Uitstallers het die allermooiste items te koop aangebied en die   Tee Tuin het gesorg vir heerlike verversings.

Die volgende Kersmark is               

18 -27 Nov 2011 

Baie dankie aan SHOPRITE vir die gebruik van hul trollies en  mandjies.

           IMPACT HEARING donated hearing aids         for 26 learners with their                                     2010 Charity Project.

Thank you Impact Hearing for                               this precious gifts!

Nedbank (Collections) wat vanjaar hand   aan hand saam met Tranoranje stap se skenkings van talle verskillende items kom baie handig te pas. 

Die Eetsaal spog met nuwe tafeldoeke en leerders kan meer rekenaarvaardig raak   met rekenaars wat geskenk is.  Die groentetonnel projek vorder ook mooi.

Baie dankie Nedbank vir verskeie    skenkings wat ontvang is 2010! 

 Transoranje Spog met splinternuwe ontwerpe          vir ons bemarkingsmateriaal asook die nuwe Verjaarsdag Kalender en Jaar Kalender wat         tydens die Kersmark verkoop gaan word.                  Die jong opkomende ontwerper Carmen Koetjé         is verantwoordelik vir die nuwe pragtige             ontwerpe.

Ondersteun haar gerus:

Carmen Koetje
Sel: 072 706 3144

Visual Communication Student
              The Open Window School of              Visual Communication

        'n Heerlike pretdag saam met 'n groep  Sanlam-personeel is geniet tydens 'n welwillendheids besoek waar hul o.a. klaskamers uitgeverf het en 'n badkamer oorgedoen het. Die leerders     en personeel was ook bederf met          heerlike lekkergoedpakkies en baie    ander geskenke van noodsaaklike items    is   ontvang.  Baie Dankie SANLAM

 

Momentum - Centurion support Transoranje with a generous donation for Casualday!  The learners also enjoyed a sweetspacket that was handout.

Thank you very much Momentum!

Dept. Gesamentlike Operasionele Ondersteunings Dienste het die skool besoek met 'n heerlike verrassing. Noodsaaklike items is aan die skool geskenk.  Baie dankie! 

CASUAL DAY 3 SEPT 2010 

DRESS FOR LAUGHS !!

 

KIES GROEN - GO GREEN

Transoranje leerders kon die dieper betekenis van Kies Groen in neem met 'n spesiale Kies Groen dag wat gehou is.  Spesiale uitbeeldings is gedoen en verduidelik - hoe om te:

Reduce - Verminder     (krag - sonpaneel)

Re use - Hergebruik (plastiek  en glas)

Recycle  - Herwin ( papier  bank)

Vir die skool se 56ste Verjaarsdag

het elke afdeling ook 'n Boom geplant.

 BAIE DANKIE NEDBANK!  

 

 

 

Transoranje spog met 2 pragtige groente tonnels wat is geskenk deur Nedbank vir ons nuwe groente kweek projek!  

 Ruim skenkings van hul oor- tollige meubels en matte is  ontvang vanaf

Exxaro

waarvoor ons baie dankbaar is om talle gaatjies te kon vul!

 Transoranje saam met ATKV en talle ander skole besig om boodskappe vir Bafana Bafana aan 1000 balonne vas te maak en los te laat by die Voortrekker Monument op 8 Junie.  Gebare Koor intreperteer die ATKV Sokkerlied.

Die kwartaal is afgesluit met 'n heerlike Sokkerdag om elkeen in gereedheid te  bring vir die South-Africa 2010 FIFA World Cup. Nedbank geniet dié dag saam met Transoranje Skool.

 HOME SPORT: ATHLETIC SEASON 2010          Victrix and Victor Ludorum's 

           Jnr: Sonja Lefakgomo, Melina-Lee Ferreira, Lethabo Sigudla

              Snr: Rachel Moore, Nico Boshoff

 ATLETIEK PRESTASIE                     

Drie Transoranje atlete (l.n.r.) Anzunél Erasmus, Khanyi Nkabinde en Ané Barwise het deurgedring   na die LSOB - SA’s waar hul Noord Gauteng verteenwoordig het en twee leerders, Anzunél (3de in Gewigstoot) en Khanyi (2de in 200m) het plekke behaal

 A SUCCESFULL GOLF DAY to raise funds was held on 4 March 2010 at the Pretoria Golf Club.  100 Players enjoy the day.  A deaf team ( Jacques van Zyl, John Gouws, Gerrit Snyman, Casper Geyer ) also participate in the golf day.  

  BO.BBRU:  5 Kranige Rugbyspelers van Transoranje nl. (l.n.r. George Moholala, Jean-Ré vd Merwe, Nico Boshoff, Marius Badenhorst, Patrick Molotshwa) is gekies vir die Buitegewone Onderwys Blou Bul Rugby Unie 0/18 span om in die Cravenweek deel te neem. 

AKTV SOKKERLIED DEELNAME                Transoranje Leerders tree saam met kunsternaars op in ATKV se nuwe Sokkerlied DVD opname wat op Radio- en TV stasies en webwerwe verskyn tydens die "South Africa 2010 FIFA World Cup".

                   Volg die skakel om DVD te sien: http://www.youtube.com/watch?v=dGOgakx3Fu0                                          

 

 TRANSORANJES' SIGN LANGUAGE CHOIR was invited  to attend the 4th International Smiling Child Festival.                Sponsored by the Dept of Arts & Culture

 

EXXARO "WELLNESS DAY"  Transoranje was invited to take part, as a disabled school, in the exhibition at Exxaro during their "Wellness Day" on 23 March 2010. 

  Skoolverlaters van  2009 tydens      hul Skoolverlaters Funksie.

Transoranje is baie trots op 'n 100% MATRIEK SLAAG SYFER 2009!